Jeremia 18:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Die Here het vir Jeremia nog ’n boodskap gegee. Hy het gesê:

2. “Gaan na die ateljee van die pottebakker. Daar sal Ek met jou praat.”

Jeremia 18