Hulle sal soos voëls terugvlieg uit Egipte en Assirië. Hulle sal stadig nader kom soos ’n duif. Ek sal hulle weer in hulle eie huis laat bly. Dit is wat die Here sê.”