Hosea 11:10 Die Boodskap (DB)

My volk sal weer agter die Here aangaan. Die Here sal brul soos ’n leeu. En as sy welpies dit hoor, sal hulle begin bewe. Hulle sal baie versigtig uit die weste na Hom toe kom.

Hosea 11

Hosea 11:1-11