Hebreërs 11:40 Die Boodskap (DB)

God het ’n ander, baie beter plan met ons almal. Hulle sal nie alleen nie, maar saam met ons alles volledig kry wat God vir ons almal wil en sal gee.

Hebreërs 11

Hebreërs 11:36-40