Hebreërs 11:39 Die Boodskap (DB)

Hoewel daar soveel mooi dinge oor hierdie mense gesê is omdat hulle so op God vertrou het, het hulle ook nog nie alles gekry wat God vir hulle beloof het nie.

Hebreërs 11

Hebreërs 11:38-40