Handelinge 5:25 Die Boodskap (DB)

Terwyl almal nog wonder wat aan die gang was, kom iemand daar aan en sê vir hulle: “Kom kyk! Die mans wat julle gister in die tronk gegooi het, is al weer in die tempel besig om die mense te leer.”

Handelinge 5

Handelinge 5:23-29