Handelinge 5:24 Die Boodskap (DB)

Die hoof van die tempelpolisie kon glad nie verduidelik hoe so iets kon gebeur nie. Die priesters het net hulle koppe verbaas geskud.

Handelinge 5

Handelinge 5:15-26