Handelinge 27:42 Die Boodskap (DB)

Die Romeinse soldate het besluit om al die gevangenes dood te maak sodat nie een van hulle kon ontsnap nie. Die bevelvoerder het hulle egter gekeer omdat hy graag Paulus se lewe wou spaar.

Handelinge 27

Handelinge 27:36-44