Handelinge 27:41 Die Boodskap (DB)

’n Ent van die strand af het die skip egter op ’n sandbank geloop. Dit het viervoet in die golwe vasgesteek. Terwyl die skip daar vasgesit het, het groot golwe die agterstewe stukkend geslaan.

Handelinge 27

Handelinge 27:37-44