Handelinge 26:31-32 Die Boodskap (DB)

31. Terwyl hulle uitstap, het hulle vir mekaar gesê: “Hierdie man het niks verkeerds gedoen nie. Hy verdien nie die dood nie. Hy hoort nie eens in ’n tronk nie.”

32. Agrippa het daarom vir Festus gesê: “Hierdie man kon vrygelaat gewees het as hy hom nie beroep het op sy reg om voor die keiser te verskyn nie.”

Handelinge 26