Handelinge 25:27 Die Boodskap (DB)

“Daarom laat ek hom nou voor u almal verskyn. En veral ook voor u, koning Agrippa. U moet my help om die een of ander klag teen hom te formuleer. Dit sal darem nie goed lyk as ons ’n gevangene die hele ent pad Rome toe stuur sonder ’n behoorlike aanklag teen hom nie.”

Handelinge 25

Handelinge 25:22-27