Handelinge 26:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Agrippa het toe vir Paulus gesê: “Stel nou jou kant van die saak.”

2. Paulus het met ’n handgebaar gewys dat hy gereed was om te praat. Toe sê hy: “Geagte koning Agrippa, ek is baie bly dat ek juis voor u mag antwoord op die aanklagte wat die Jode teen my ingebring het.

Handelinge 26