Handelinge 25:1 Die Boodskap (DB)

Drie dae na sy aankoms in Sesarea is Festus na Jerusalem toe. Die hoëpriester en al die godsdienstige leiers van die Jode het hierdie kans aangegryp.

Handelinge 25

Handelinge 25:1-11