Handelinge 24:27 Die Boodskap (DB)

Feliks is toe deur Porcius Festus as die nuwe Romeinse goewerneur opgevolg. As ’n laaste guns aan die Jode het Feliks egter vir Paulus in gevangenskap in Sesarea agtergelaat.

Handelinge 24

Handelinge 24:20-27