Handelinge 23:34 Die Boodskap (DB)

Nadat Feliks die brief deurgelees het, het hy Paulus gevra uit watter Romeinse provinsie hy kom. “Silisië,” het Paulus geantwoord.

Handelinge 23

Handelinge 23:31-35