Handelinge 23:33 Die Boodskap (DB)

Toe die ruiters in Sesarea aankom, het hulle hulle bevelvoerder se brief aan die goewerneur oorhandig. Hulle het Paulus ook aan sy sorg toevertrou.

Handelinge 23

Handelinge 23:27-35