Handelinge 23:17 Die Boodskap (DB)

Paulus het toe een van die kapteins nader geroep en vir hom gesê: “U moet hierdie jongman asseblief dadelik na die bevelvoerder toe neem. Hy het iets belangriks om vir hom te sê.”

Handelinge 23

Handelinge 23:10-21