Handelinge 23:16 Die Boodskap (DB)

Paulus se suster se seun het van die komplot teen hom te hore gekom. Hy het dadelik na die Romeinse kaserne gegaan en Paulus daarvan vertel.

Handelinge 23

Handelinge 23:13-21