Handelinge 19:25 Die Boodskap (DB)

Op ’n dag het hy hulle bymekaargeroep en vir hulle gesê: “Vriende, ons maak regtig ’n goeie bestaan uit ons beeldjies. Dit sal egter nie meer lank so aanhou as ons nie iets drasties doen nie.

Handelinge 19

Handelinge 19:22-30