Handelinge 19:24 Die Boodskap (DB)

Hy was ’n silwersmid wat silwerbeeldjies van die godin Artemis gemaak het. Hy was ook ’n baie suksesvolle sakeman wat aan ’n hele aantal vakmanne werk verskaf het. Demetrius het gesorg dat hulle almal goeie winste maak uit die vervaardiging van hierdie beelde.

Handelinge 19

Handelinge 19:14-25