Handelinge 17:6 Die Boodskap (DB)

Toe die skare hoor dat hulle in Jason se huis bly, het hulle sy huis bestorm. Hulle wou Paulus en Silas vang en hulle in die openbaar laat verhoor.

Handelinge 17

Handelinge 17:1-10