Handelinge 16:25 Die Boodskap (DB)

Teen middernag het Paulus en Silas tot God begin bid. Hulle het ook lofliedere tot sy eer gesing. Die ander gevangenes was verstom hieroor. Doodstil het almal na hulle geluister.

Handelinge 16

Handelinge 16:18-30