Handelinge 16:24 Die Boodskap (DB)

Die tronkbewaarder het opdrag gekry om hulle behoorlik op te pas. Hy het hulle in die sel reg in die middel van die tronk opgesluit. Boonop het hy swaar boeie om hulle voete vasgemaak.

Handelinge 16

Handelinge 16:14-25