Handelinge 13:4 Die Boodskap (DB)

Die Heilige Gees het Saulus en Barnabas Seleukië toe gestuur. Daarvandaan het hulle per skip na die eiland Siprus gevaar. Johannes Markus het ook saam met hulle gegaan.

Handelinge 13

Handelinge 13:1-6