Handelinge 13:3 Die Boodskap (DB)

Die gelowiges het toe klaar gevas en gebid en daarna het hulle hulle hande op Barnabas en Saulus gesit om hulle aan die Here op te dra. Daarop het die gelowiges van hulle afskeid geneem.

Handelinge 13

Handelinge 13:1-4