Handelinge 13:17 Die Boodskap (DB)

God het ons voorvaders baie jammer gekry. Daarom het Hy hulle as sy volk uitgekies. Toe hulle nog slawe en vreemdelinge in Egipte was, het Hy hulle daar gaan uithaal en van hulle ’n groot volk gemaak.

Handelinge 13

Handelinge 13:14-23