Handelinge 13:16 Die Boodskap (DB)

Paulus het opgestaan en vir almal in die sinagoge beduie om stil te bly. Toe sê hy vir hulle: “Geagte volksgenote, ek kom agter dat julle groot respek vir God het. Daarom moet julle nou baie mooi luister.

Handelinge 13

Handelinge 13:8-25