Handelinge 12:16 Die Boodskap (DB)

Terwyl almal stry oor wie by die voordeur kon wees, het Petrus aangehou klop. Uiteindelik het hulle die deur kom oopmaak. Hulle kon hulle oë nie glo nie.

Handelinge 12

Handelinge 12:7-24