Handelinge 12:15 Die Boodskap (DB)

Maar die gelowiges het haar nie geglo nie. “Jy is van jou kop af!” het hulle gesê. “Nee, dit is so. Dis regtig so,” het sy aanhou sê. “Dalk is dit sy beskermengel,” het hulle gesê.

Handelinge 12

Handelinge 12:12-25