“Kornelius!”Kornelius het groot geskrik. Hy het die engel aangestaar en gesê: “Wat is dit, Meneer?”“God het jou gebede gehoor,” het die engel geantwoord. “Al die goeie dinge wat jy vir die armes doen, het Hy ook raakgesien.