Handelinge 10:3 Die Boodskap (DB)

Een middag teen drie-uur, terwyl Kornelius besig was om te bid, het hy ’n visioen gesien. ’n Engel van die Here het na hom toe gekom en gesê:

Handelinge 10

Handelinge 10:2-6