Genesis 50:8 Die Boodskap (DB)

Josef se eie familie, sy broers en al sy pa se mense het saamgegaan. Slegs die klein kindertjies en die ou mense, asook die skape en bokke, het in die land Gosen agtergebly.

Genesis 50

Genesis 50:3-18