Genesis 50:7 Die Boodskap (DB)

So is Josef daar weg. Al die koning se amptenare, al die senior persone in sy diens en al die leiers in Egipte is saam met Josef Kanaän toe.

Genesis 50

Genesis 50:4-14