Genesis 50:21 Die Boodskap (DB)

Julle hoef regtig niks te vrees nie. Tot die einde toe sal ek vir julle en julle kinders sorg.” Josef se woorde was vol deernis en sy liefde teenoor sy broers het hulle getroos en bemoedig.

Genesis 50

Genesis 50:18-26