Genesis 50:20 Die Boodskap (DB)

Julle het ’n vreeslike ding gedoen, maar God het die slegte ding in iets goeds verander. Baie mense leef vandag en het kos omdat julle my daardie dag verkoop het.

Genesis 50

Genesis 50:19-26