Genesis 47:31 Die Boodskap (DB)

“Nee, jy moet my jou erewoord gee,” het Jakob aangedring. Josef het sy pa weer beloof dat hy hom in Kanaän sal begrawe. Jakob het langs sy bed gebuig en die Here gedank.

Genesis 47

Genesis 47:28-31