Genesis 47:30 Die Boodskap (DB)

As ek dood is, moet jy my liggaam uit Egipte wegneem en my in Kanaän by my eie mense gaan begrawe. Ek vra jou mooi, Josef, doen dit vir my.”Josef het geantwoord: “Dit is goed so. Ek sal doen wat Pa vra.”

Genesis 47

Genesis 47:27-31