Genesis 46:6 Die Boodskap (DB)

Hulle het ook die veekuddes en al die besittings saamgevat wat hulle oor die jare in Kanaän bymekaargemaak het. Na ’n lang ruk het Jakob en al sy mense in Egipte aangekom.

Genesis 46

Genesis 46:2-8