Genesis 46:5 Die Boodskap (DB)

Jakob-hulle is ’n dag of wat later uit Berseba weg. Die seuns het Jakob, asook al die vroue en kinders, in die mooi Egiptiese waens van die farao gelaai.

Genesis 46

Genesis 46:1-10