Genesis 46:3 Die Boodskap (DB)

God sê toe vir hom: “Ek is God, die God van jou pa, Isak. Moenie bang wees om Egipte toe te gaan nie, want Ek sal jou daar ’n groot nasie maak.

Genesis 46

Genesis 46:1-4