Genesis 46:2 Die Boodskap (DB)

Daardie nag by Berseba het God in ’n visioen met Israel gepraat. Hy het hom geroep: “Jakob, Jakob,” en Israel het geantwoord: “Hier is ek, Here.”

Genesis 46

Genesis 46:1-9