Genesis 45:16 Die Boodskap (DB)

Gou het die goeie nuus van Josef se broers versprei en die farao het dit ook gehoor. Hy en al sy mense was baie bly daaroor.

Genesis 45

Genesis 45:13-26