Genesis 45:15 Die Boodskap (DB)

Toe het hy al sy broers omhels en hulle gesoen. Josef was baie bewoë. Die broers het tot verhaal gekom en met Josef begin praat.

Genesis 45

Genesis 45:12-22