Genesis 43:30 Die Boodskap (DB)

Toe het Josef vinnig uitgestap, want hy wou huil. Hy het hartseer begin word toe hy sy broer weer sien. Hy het in sy slaapkamer gaan sit en huil.

Genesis 43

Genesis 43:28-33