Genesis 43:29 Die Boodskap (DB)

Josef het na Benjamin, sy ma se jongste kind, gekyk en gevra: “Is dit nou julle jongste broer? Die een van wie julle my vertel het?” Hy het vir Benjamin gesê: “Mag God naby jou wees, seun.”

Genesis 43

Genesis 43:28-34