Genesis 43:25 Die Boodskap (DB)

Ondertussen het die broers verneem dat hulle die middag saam met Josef moet eet. Terwyl hulle vir hom gewag het, het hulle solank die geskenke reggesit.

Genesis 43

Genesis 43:22-32