Genesis 43:24 Die Boodskap (DB)

Die hoof het die broers in Josef se groot huis ingenooi en hulle ’n plek gegee waar hulle kon was en ontspan. Hy het ook vir hulle donkies kos gegee.

Genesis 43

Genesis 43:18-31