Genesis 42:6 Die Boodskap (DB)

Josef het die land regeer en almal se porsies vir hulle afgemeet. Toe sy broers by hom kom, het hulle laag voor hom gebuig.

Genesis 42

Genesis 42:1-12