Genesis 42:5 Die Boodskap (DB)

Jakob se seuns is toe daar weg. Soos baie ander mense is hulle Egipte toe om kos te gaan koop. Hulle kon nie anders nie, want die hongersnood in Kanaän het by die dag erger geword.

Genesis 42

Genesis 42:2-10