Genesis 41:50 Die Boodskap (DB)

Voor die swaar jare gekom het, het Josef twee seuns gekry. Dit was die seuns wat Asenat, die dogter van Potifera, die priester van On, vir hom in die wêreld gebring het.

Genesis 41

Genesis 41:40-55